My tweede besoek by Chanelle, wat n wonderlike vrou. Sy gee regtig om vir haar pasiente haar passie ne bealngstelling en bereidwilligheid om te help en jou n beter mens te maak gaan my verstand te bowe Chanelle jy is wonderlik dankei vir alles en ju omgee en liefde.
Lydia Kruger



